Isjtar, Inanna | ||
Wigskrif: DIŠTAR of DMUŠ3 | ||
Isjtar hou haar simbool vas (Louvre). | ||
Soort godin | Mesopotamies | |
Godin van | vrugbaarheid, liefde, oorlog, seks | |
Kultussentrum | Nineve, Asjoer | |
Simbool | Leeu, agtpuntige ster | |
Ouers | Anoe | |
Metgesel | Tammoez |
Isjtar (IFA: ˈɪʃtɑːr; wigskrif: DIŠTAR, 𒀭𒈹 ) is die Akkadiese, Assiriese en Babiloniese godin van vrugbaarheid, liefde, oorlog en seks.[1] Sy is ’n weergawe van die Sumeriese Inanna en is verwant aan die Aramese godin Astarte.